New here? Sign Up Have an account?

soeke na geluk

Ek is 50jaar oud,geskei en het drie groot kinders reeds uit di huis en selfonderhoudend. Ek is baie saggeaard lief vir diere en di natuur..veral honde! Ek leef n normale lewe en is nie self in n rolstoel nie..maar sal graag daai iemand spesiaal wil ontmoet..wat se oe vensters van sy siel is..ek is baie lief v Pappa Vader en is opsoek na my beste maat ..vriend en sielsgenoot

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Join Free Here